Description
Bestanddele:
-
Gerasperde wortels (die deel wat jou laat voel jy maak goeie lewenskeuses)
-
Eier(e)
-
Suiker
-
Koekmeel
-
Olie
-
Kaneel & gemengde speserye
-
Okkerneute (vir ekstra crunch en karakter)
-
Rosyne of sultanas
-
Bakpoeier
-
’n Bietjie vanieljegeursel
-
Knippie sout (want sonder sout het niks persoonlikheid nie)


Reviews
There are no reviews yet.